in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
25 Januarie is die 25ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender . Daar volg nog 340 dae in die res van die jaar (341 in skrikkeljare ).
750 – Leo IV , keiser van Bisantium († 780 ).
1477 – Anna van Bretagne , koningin van Frankryk († 1514 ).
1627 – Robert Boyle , Ierse wetenskaplike († 1691 ).
1759 – Robert Burns , Skotse digter († 1796 ).
1801 – Jean-Baptist David , professor in Nederlands en geskiedenis aan die Katolieke Universiteit Leuven († 1866 ).
1874 – W. Somerset Maugham , Engelse skrywer († 1965 ).
1882 – Virginia Woolf , Britse skryfster († 1941 ).
1913 – Robey Leibbrandt , bokser en politieke aktivis († 1966 ).
1927 – Antônio Carlos Jobim , Brasiliaanse liedjieskrywer, komponis, sanger, pianis († 1994 ).
1942 – Marga van Rooy , Suid-Afrikaanse aktrise († 2017 ).
1949 – Fransjohan Pretorius , akademikus en historiese skrywer van agt boeke oor die Anglo-Boereoorlog .
1955 – Matthias Horx , Duitse futuris .
1957 – Luis Garavito , Colombiaanse verkragter en kinderreeksmoordenaar.
1969 – Desmond Dube, Suid-Afrikaanse akteur.
1978 – Charlene, Prinses van Monaco , Suid-Afrikaanse swemster.
1981 – Alicia Keys , Amerikaanse aktrise en sangeres.
1982 – Noemi , Italiaanse sangeres, liedjieskrywer en musikant.
1994 – Chloe Tryon , Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler.
1138 – Pietro Pierleoni (Teenpous Anacletus II ) (*circa 1090 ).
1204 – Isak II , keiser van die Bisantynse Ryk (* 1156 )
1559 – Christiaan II van Denemarke , Koning van Denemarke, Noorweë en Swede (* 1481 )
1892 – Groothertog Konstantyn Nikolajewitsj van Rusland , die tweede oudste seun van tsaar Nikolaas I van Rusland (* 1827 ).
1947 – Al Capone , Amerikaanse bendeleier (* 1899 ).
1974 – Stephanus Petrus le Roux , Suid-Afrikaanse politikus (* 1891 ).
1988 – Colleen Moore , Amerikaanse aktrise (* 1899 ).
1990 – Ava Gardner , Amerikaanse aktrise (* 1922 ).
2008 – Christopher Allport , Amerikaanse akteur (* 1947 ).
2012 – Paavo Berglund , Finse dirigent en violis (* 1929 ).
2013 – Anna-Louize Heiberg , professor in Wysbegeerte aan die Universiteit van Natal en Afrikaanse skrywer van romans (* 1924 ).
2015 – Demis Roussos , 'n Griekse sanger (* 1946 ).
2017 – Mary Tyler Moore , 'n Amerikaanse aktrise en komediant (* 1936 ).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae [ wysig | wysig bron ]
Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 Januarie .