Chloe Tryon
Chloe Tryon | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Chloe Tryon in 2019 | ||||||
Volle naam | Chloe-Lesleigh Tryon | |||||
Gebore | 25 Januarie 1994 Durban, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Linkerarm mediumvinnig | |||||
Rol | Veelsydig | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Enigste Toets (no 56) | 16 November 2014 v Indië | |||||
EDI debuut (no 60) | 21 Oktober 2011 v Engeland | |||||
Laaste EDI | 30 Januarie 2020 v Nieu-Seeland | |||||
EDI hempno. | 25 | |||||
T20I debuut (no 22) | 5 Mei 2010 v Wes-Indië | |||||
Laaste T20I | 5 Maart 2020 v Australië | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
KwaZulu-Natal Vroue | ||||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20I | |||
Wedstryde | 1 | 57 | 34 | |||
Lopies aangeteken | 30 | 919 | 308 | |||
Kolfgemiddeld | 30.00 | 22.97 | 22.00 | |||
100s/50s | 0/0 | 0/6 | 0/0 | |||
Hoogste telling | 30* | 92 | 40 | |||
Aflewerings geboul | 114 | 1345 | 445 | |||
Paaltjies | 1 | 24 | 19 | |||
Boulgemiddeld | 55.00 | 36.70 | 26.05 | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | 0 | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | n/a | n/a | |||
Beste boulontleding | 1/55 | 2/10 | 2/8 | |||
Vangskote/Stonkings | 0/– | 11/– | 7/– | |||
Bron: Cricinfo, 10 Maart 2020 |
Chloe-Lesleigh Tryon (gebore 25 Januarie 1994), is 'n Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler. Sy speel vir Suid-Afrika in al die formate van die spel.[1] In haar debuut vir Suid-Afrika, 'n Internasionale Twintig20 teen die Wes-Indiese Eilande in die 2010 Vrouewêreldbeker Twintig20, het sy twee paaltjies in haar eerste beurt geneem. In dieselfde wedstryd word sy die eerste en enigste vrouekrieketspeler om 'n paaltjie te neem met die eerste bal van haar loopbaan in vroue-T20I.[2][3] Sy het saam met Suné Luus die rekord opgestel vir die hoogste 6de paaltjie vennootskap ooit in die geskiedenis van vroue-EDI (142 lopies).[4][5]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ http://www.cricinfo.com/ci/content/player/453370.html.
- ↑ http://www.cricinfo.com/wwt202010/engine/current/match/412704.html.
- ↑ "Records | Women's Twenty20 Internationals | Bowling records | Wicket with first ball in career | ESPN Cricinfo". Cricinfo. Besoek op 20 Julie 2017.
- ↑ "1st ODI: Ireland Women v South Africa Women at Dublin, Aug 5, 2016 | Cricket Scorecard | ESPN Cricinfo". Cricinfo. Besoek op 14 Julie 2017.
- ↑ "Records | Women's One-Day Internationals | Partnership records | Highest partnerships by wicket | ESPN Cricinfo". Cricinfo. Besoek op 14 Julie 2017.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chloe Tryon.
Suid-Afrika se nasionale vrouekrieketspan |
---|
Dane van Niekerk [EDI- en T20-kaptein] - Trisha Chetty - Moseline Daniels - Shabnim Ismail - Marizanne Kapp - Ayabonga Khaka - Masabata Klaas - Nadine de Klerk - Lizelle Lee - Suné Luus - Raisibe Ntozakhe - Mignon du Preez - Andrie Steyn - Chloe Tryon - Laura Wolvaardt |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |