.ae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.ae is die Internettopvlakdomein vir die Verenigde Arabiese Emirate. Dit word deur TRA, onder die naam .aeDA, onderhou.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]