Soninke (volk)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Soninke

Soninke-krygers, ca. 1890
Totale bevolking: ca. 2 miljoen[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Mali Mali 2 124 000 (9,8%)[2]

Vlag van Mauritanië Mauritanië 248 000[3]
Vlag van Senegal Senegal 225 154 (2,4%)[4]
Vlag van Gambië Gambië 142 606 (8,2%)[5]

Taal: Soninke, Frans
Geloofsoortuiging: Islam (Soenniete)
Verwante etniese groepe: Ander Mandé-volke soos Bambara, Dialonké, Dyula en Mandinka

Die Soninke is 'n etniese groep inheems aan Wes-Afrika wat Soninke as moedertaal praat. Hulle leef veral in die vier lande Gambië, Mali, Mauritanië en Senegal. In Mali vorm hulle 9,8% van die bevolking, in Senegal 2,4% en in Gambië 8,2%.

Die Soninke is veral bekend vir die Middeleeuse Ghanaryk (200–1240). Hulle was een van die vroegste etniese groepe in Wes-Afrika wat Islam as godsdiens aangeneem het.[6]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Diagram Group (2013). Encyclopedia of African Peoples. Routledge. p. 825. ISBN 978-1-135-96341-5.
  2. (en) "Mali". Central Intelligence Agency. Besoek op 29 April 2024.
  3. (en) "What Is The Ethnic Composition Of Mauritania?". World Atlas. 16 Augustus 2019. Besoek op 18 Junie 2021.
  4. (en) "Senegal". Central Intelligence Agency. Besoek op 29 April 2024.
  5. (en) "2013 Population and Housing Census: Spatial Distribution" (PDF). Gambiese Statistiekkantoor. 30 April 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 3 Januarie 2018. Besoek op 3 Januarie 2018.
  6. (en) Molefi Kete Asante (2007). The History of Africa: The Quest for Eternal Harmony. New York: Routledge. pp. 121–2.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]