Koring (kleur)
#F5DEB3 |
Koring is 'n kleur wat die kleur van koring verteenwoordig.
Die eerste opgetekende gebruik van koring as 'n kleurnaam in Engels was in 1711.
Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]
Volgens verskeie kleurskemas word koring as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #F5DEB3 |
RGB-kleurmodel | (245, 222, 179) |
CMYK | (0, 9, 26, 3) |
HSV | (39°, 26%, 96%) |
Sien ook[wysig | wysig bron]