Ougoud
#CFB53B |
Ougoud is 'n diep goudgeel kleur wat gebruik word as omranding aan die Springbokbaadjie.
Kleurkoördinate[wysig | wysig bron]
Volgens verskeie kleurskemas word ougoud as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #CFB53B |
RGB-kleurmodel | (207, 181, 59) |
CMYK | (0, 13, 71, 19) |
HSV | (49°, 71%, 81%) |
Sien ook[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |