Wonderplant
Wonderplant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Ranunculales |
Familie: | Menispermaceae |
Genus: | Tinospora |
Spesie: | T. fragosa
|
Binomiale naam | |
Tinospora fragosa (I.Verd.) I.Verd. & Troupin (1962)
| |
Sinonieme | |
|
Die wonderplant (Tinospora fragosa) is 'n boom wat inheems is aan Angola, Botswana, Ethiopië, Namibië en Zimbabwe asook Limpopo en Mpumalanga. Dit staan ook bekend as Moses-se-kierie.
Die boom se FSA-nommer is 104.8.[1]
Sien ook[wysig | wysig bron]
Verwysings[wysig | wysig bron]
Bronne[wysig | wysig bron]
- SANBI Redlist
- Plants of the World Online[dooie skakel]