Wolkbergbroodboom
Wolkbergbroodboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Divisie: | Cycadophyta |
Klas: | Cycadopsida |
Orde: | Cycadales |
Familie: | Zamiaceae |
Genus: | Encephalartos |
Spesie: | E. dolomiticus
|
Binomiale naam | |
Encephalartos dolomiticus Lavranos & D.L.Goode, (1988)
| |
Sinonieme | |
|
Die Wolkbergbroodboom (Encephalartos dolomiticus) is 'n spesie van die genus Encephalartos en endemies is aan Limpopo waar dit in Sekhukhuneland voorkom. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare. Die plant is uiters seldsaam en gesog.
Die plant se FSA-nommer is 14.4.[2] In Engels staan die broodboom as die Wolkberg cycad bekend.
Sien ook[wysig | wysig bron]
Bronne[wysig | wysig bron]
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Donaldson, J.S. (2010). "Encephalartos dolomiticus". IUCN Red List of Threatened Species. 2010: e.T41885A10568132. doi:10.2305/IUCN.UK.2010-3.RLTS.T41885A10568132.en. Besoek op 11 November 2021.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/