Wikipedia:Voorbladbeeld week 39 2009

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Victoria-krater


Victoria is 'n impakkrater op Mars, geleë in die streek Meridiani Planum. Die krater is deur NASA se Opportunity-swerwer ontdek en is rofweg 730 m breed.

Foto-erkenning: NASA