Treurbruidsbos
Treurbruidsbos | |
---|---|
Vrugte van 'n Treurbruidsbos in Roodepoort | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Pavetta |
Spesie: | P. lanceolata
|
Binomiale naam | |
Pavetta lanceolata Eckl., (1830)
| |
Sinonieme | |
|
Die treurbruidsbos (Pavetta lanceolata) is 'n struik of klein boom wat voorkom vanaf Knysna tot in die Lebomboberge. Dit is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom groei in sandgrond en die blare is ellipties, buigbaar, donkergroen aan die bokant en dofgroen aan die onderkant. Daar is knoppies en holtes op die blare.
Die boom se FSA-nommer is 718.1.[1]
Sien ook[wysig | wysig bron]
Verwysings[wysig | wysig bron]
Bronne[wysig | wysig bron]
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Treurbruidsbos.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Treurbruidsbos