Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
The Power of Four (Afrikaans: Die krag van vier) is 'n gesamentlike volkslied vir die Britse en Ierse Leeus. Dit is deur Neil Myers gekomponeer.[1]
↑ 1,01,1Harlow, Phil (23 Mei 2005). "Sing when you're winning" (in Engels). BBC Sport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 September 2017. Besoek op 30 Januarie 2013.