Alle openbare logboeke
Vertoon 'n samestelling van alle boekstawings van Wikipedia. U kan die resultate vernou deur 'n boekstaaftipe, gebruikersnaam (kas-sensitief) of spesifieke blad (ook kas-sensitief) te kies.
- 15:12, 1 Junie 2024 AFM besprekings bydraes created page Tandjiesberg (Nuwe bladsy geskep met ''''Tandjiesberg''' is ‘n opvallende bergreeks in die Kamdeboo. ==Ligging== Die reeks lê oos van Graaff-Reinet, noord van Pearston, tussen die Sneeuberge, Coetzeesberge en die Bankberg by nagenoeg 32° 30′ suid en 25° oos en wes van die Bergkwaggapark. ==Pieke en riviere== Die Tandjiesberg dank sy naam aan die reeks opvallende skerp pieke. Op die Kompasberg na is die Nardousberg (soms Nardouberg, Nadousberg), 34km oos van Graaff-Reinet...')
- 11:32, 30 Mei 2024 AFM besprekings bydraes created page SAMRO (Nuwe bladsy geskep met ''''SAMRO''', die '''Suid-Afrikaanse Musiekregte-organisasie''', is die agentskap wat die regte van almal (van die musikante tot die luisteraars) betrokke by die musiekbedryf beskerm. SAMRO beskerm die intellektuele eiendom (die kopiereg) van die makers van die musiek deur lisensies aan die gebruikers daarvan te verkoop. Die organisasie vorder hierdie lisensiegeld, bekend as die tantième, in en versprei dit onder die makers (komponiste, musikante, sangers, uitge...')
- 07:05, 28 Mei 2024 AFM besprekings bydraes created page Ishihara-toets (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Ishihara-toets''' is die bekendste toets vir kleurblindheid. Hierdie kleurpersepsietoets toets of by ‘n persoon die rooi-groen kleurgebrek aanwesig is. Die toets bestaan uit ‘n aantal kaartjies waarop elkeen ‘n sirkel saamgestel uit kolletjies wat in kleur en grootte verskil aangebring is. In die patroon van die kolletjies op elke kaartjie is daar ‘n syfer of ‘n lyn versteek. Iemand wat normale kleurvisie het, sien dadelik en duidelik die verskil...')
- 09:16, 26 Mei 2024 AFM besprekings bydraes created page Scoville-skaal (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Scoville-skaal''' meet die brand- of skerp smaak van rissies. Die Carolina Reaper is sedert 2012 die rissie met die skerpste smaak in die wêreld met meer as een en ‘n half miljoen eenhede op die skaal van Scoville. Enkele van hierdie rissies is gemeet wat eenhede lewer van net meer as twee miljoen. Meesal is die skerpste rissie wat ons ken die Habanero-rissie wat 300 000 eenhede meet. Tabasco lewer net oor die 5 000 en jalapeño wissel tussen die...')
- 14:57, 24 Mei 2024 AFM besprekings bydraes created page Mercer-lewensgehalte-opname (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Mercer’s Quality of Living Survey''' is ‘n ranglys van stede in die wêreld wat die hoogste lewensgehalte aan sy inwoners bied. ==Opname== Alhoewel die beoordeling so objektief as moontlik uitgevoer is, moet in gedagte gehou word dat dit uit ‘n Westerse agtergrond saamgestel is. Die opname analiseer die lewensomstandighede in ‘n paar honderd stede wêreldwyd aan die hand van ‘n wye verskeidenheid faktore. Hiervan is die belangrikste onderwerpe en...') Etiket: Disambiguation links
- 15:08, 30 April 2024 AFM besprekings bydraes created page Berge van Suid-Afrika (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''berge van Suid-Afrika''' is van kernbelang as opvanggebiede van water vir huishoudelike sowel as nywerheidsgebruik. ==Agtergrond== Suid-Afrika lê grotendeels hoog bo seespieël. Vanaf die see styg die land vinnig en steil na duisend en meer meter binne ‘n redelike kort afstand. Opvallend is hoe die berge in rye gerangskik is amper ewewydig aan die kus. Soms is daar een reeks, soms twee en soms selfs drie. Hulle is nie orals aaneenlopend nie, maar nooit is...') Etiket: Disambiguation links
- 16:11, 29 April 2024 AFM besprekings bydraes created page Muldersvlei (Nuwe bladsy geskep met 'Die plaasgebied '''Muldersvlei''' in die Boland is bekend om sy wynplase. ==Ligging== Die streek lê rondom die koördinate 33 51 suid en 18 48 oos, en is ‘n 14 km van Stellenbosch, noordwes van Elsenburg, oos van Koelenhof, en word ongeveer begrens deur die Ou Paarlpad (R101), die Koelenhofpad (R304) en die Adam Tas-pad (R44). ‘n Takspoorlyn draai van die hooflyn van Kaapstad na die noorde hier by die Muldersvlei-spoorweghalte weg na Stelle...')
- 07:27, 26 April 2024 AFM besprekings bydraes created page Myl 72 (Nuwe bladsy geskep met ''''Myl 72''' (ook bekend onder die Duitse naam '''Meile 72''') is ‘n bekende visvangplek in Namibië. Dit is by nagenoeg 21° 50′ suid en 14° oos, in die Dorab Nasionale Park en 38 km noordwes van Hentiesbaai op die pad na Kaap Kruis. Daar is basiese kampeergeriewe. Hier word veral steenbras, kabeljou en galjoen gevang. Die plek dank sy naam aan die die feit dat dit 72 myl noord van Swakopmund geleë is. Kategorie: Namibië') Etiket: Disambiguation links
- 13:35, 24 April 2024 AFM besprekings bydraes created page Moorddrift Monument (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Moorddrift Monument''' naby Mokopane herdenk die bloedige botsings in hierdie kontrei tussen blanke boere en swart stamlede in September 1854. ==Ligging== Hierdie gedenkteken is tussen die Waterberge en die Strydpoortberge in Limpopo by 24° 16′ 36″ suid en 28° 58′ 26″ oos. Die Moorddrif was waar die destydse pad deur die Nylrivier, (‘n boloop van die Mogalakwenarivier), gegaan het. Dit is 16 km suid van Mokopane, net noor...') Etiket: Disambiguation links
- 14:13, 19 April 2024 AFM besprekings bydraes created page Opgaafrolle (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''opgaafrolle''' bevat die inligting wat by die sensusopnames in die 17de tot die 19de eeu deur die koloniale owerheid aan die Kaap versamel is. Dit is veral van belang in die bestudering van die genealogie van die ou Kaapse families en die ekonomiese geskiedenis van Suid-Afrika. ==Doel== Hierdie inligting is ingesamel sodat die owerheid bewus kon wees of die omvang van die verwagte oeste groot genoeg is om die bevolking te voed en die verbygaande skepe...')
- 14:46, 13 April 2024 AFM besprekings bydraes created page Mary Moffat Museum (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Mary Moffat Museum''' is ‘n beskeie museum gewy saan die geskiedenis van die Griekwas, Griekwastad en Griekwaland-Wes. ==Agtergrond== In 1804 het William Anderson en Cornelius Kramer van die Londense Sendinggenootskap (LSG) die eerste sendingstasie noord van die Oranjerivier by Klaarwater gestig. John Campbell het in 1813 die naam na Griekwastad verander. ==Gebou== Die gebou waarin die museum gehuisves word, is in 1824 deur Robe...') Etiket: Disambiguation links
- 14:34, 10 April 2024 AFM besprekings bydraes created page Midshaft (Nuwe bladsy geskep met ''''Midshaft''' was ‘n dorpie vir die personeel en hul gesinne betrokke by die aanleg van die Oranje-Vistonnel. Die dorpie was geleë op die Suurbergplato in die omgewing van Venterstad en halfpad tussen Oviston en Teebus. Daar is 7 inspeksieskagte op 12 km afstand van mekaar in die tonnel van 82 km. By die middelste skag is hierdie dorpie bestaande uit ±400 opslaangeboue aangelê. Dit het bestaan uit woonhuise, ‘n gemeenskapsaal, ‘n skool,...')
- 08:58, 29 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Meobbaai (Nuwe bladsy geskep met ''''Meobbaai''' (ook, maar selde, bekend as Mützelbaai en Mitchellsbaai) tussen Walvisbaai en Lüderitz is een van die beste visvangplekke aan die weskus van Suider-Afrika. ==Ligging== Die baai is in die Namib-Naukluft Nasionale Park by 24° 29′ 8″ suid, 14° 36′ 45″ oos, 200 km van Walvisbaai, 230 km van Lüderitz, 52 km van Sossusvlei en suidwes van Solitaire. ==Diamante== Reeds in die Duitse koloniale tyd is hier vir diamante geprosp...')
- 10:28, 27 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Meerlust (Nuwe bladsy geskep met ''''Meerlust''' by Stellenbosch is een van die bekendste historiese wynplase in die Boland. ==Ligging== Die plaas is by 34° 1′ 1,7″ suid, 18° 45′ 24,7″ oos en langs die Eersterivier (rivier) en die Baden Powell-verbypad (die R310, wat Groot-Drakenstein via Stellenbosch met Muizenberg verbind). Dit is dus net noord van Faure en oos van die De Wijnlanden-woonbuurt. ==Opstal== Vroeë besoekers het Meerlust se gebouekompleks al beskr...') Etiket: Disambiguation links
- 10:51, 25 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page MedicAlert (Nuwe bladsy geskep met ''''MedicAlert''' is ‘n organisasie wat die gebruik van die juiste spoedeisende mediese hulp in noodgevallle nastreef. ==Geskiedenis== Hierdie nie-winsgewende organisasie is in 1956 begin toe dr. Marion Collins amper haar dogter verloor het weens die goedbedoelde toediening van ‘n verkeerde geneesmiddel in ‘n noodtoestand. Dit het sy hoofkantoor in Turlock in Kalifornië. In Suid-Afrika is dit gevestig op die Foreshore (die Kaapstadse strandgebied) en...')
- 10:13, 24 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Dassiedeur (Nuwe bladsy geskep met ''''Dassiedeur''' is ‘n unieke tonnel op ‘n afgeleë grondpad in ‘n boerderystreek tussen Cradock en Kookhuis. Dit is ‘n besienswaardigheid weens die indrukwekkende klipkapwerk uit die verlede. Die tonnel is by 32° 30′ 22.96″ suid, 25° 44′ 42.50″ oos, op ±800 m bo seespieël, 29 km noord van Kookhuis en 14 km suid van Mortimer. Dit is by Elandsdrift, op die westelike oewer van die Groot-Visrivier, suid van die spooweghalte Drennan...')
- 14:53, 21 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Berlynse Sendinggenootskap (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Berlynse Sendinggenootskap''' (Gesellschaft zur Beförderung der evangelischen Mission unter den Heiden zu Berlin of kortweg Berliner Missionsgesellschaft) het vir ongeveer 130 jaar ‘n rol gespeel in die godsdienstige en kulturele ontwikkeling van Suider-Afrika. ==Stigting== Enkele sendinggenootskappe het a.g.v. die piëtisme en die godsdienstige herlewing in Duitsland aan die einde van die 18de en begin van die 19de eeu, dus na die Napoleontiese oorl...') Etiket: Disambiguation links
- 09:47, 20 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Missak-sentrum (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Missak-sentrum''' bevorder die Vlaamse en Armeense kultuur in Suid-Afrika. ==Ligging== Die '''Missak Museum''' is gevestig in die huis tans bekend as St. Aubyn’s met die adres Westcliffrylaan 80 in Randburg. Boeke, dokumente, skilderye en foto’s in die oorspronklike museum is tans by die Universiteit van Johannesburg. ==Museum== In die museum is die mees besondere voorwerpe ‘n Vlaamse kas uit die Renaissance, ‘n monnikstoel met besonder...')
- 16:50, 16 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Mau Mau (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Mau Mau-opstande''' in Kenia was ‘n gevolg van die ontluikende Afrika-nasionalisme na die Tweede Wêreldoorlog. ==Die organisasie== Die Mau Mau (1946-1960) was ‘n geheime guerrillabeweging onder die Kikoejoestam. Hulle was sterk anti-Britsgesind en het hulle beywer vir die regte van die Kikoejoe en het as doel gehad die verdrywing van alle blankes uit die land, die uitroeiing van die Christendom, die onafhanklikheid van Brittanje en die stigting...')
- 10:54, 13 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Maydon Wharf (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Maydonkaai''' (Maydon Wharf) is ‘n deel van die hawe van Durban. Dit bestaan uit vasmeerplekke en nywerheidserwe. ==Ligging== Die gebied lê suid van die middestad en aan die noordwestekant van Durban se baai, tussen die M4-pad, Maydonweg, die spoorlyne en aan die ander kant die see. ==Geriewe== Die meeste van Suid-Afrika se in- en uitvoer gaan deur hierdie hawe en is daarom vir die land van groot ekonomiese belang. Vyftien aanlêplekke vir skepe in...') Etiket: Disambiguation links
- 08:04, 12 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Mata-Mata (Nuwe bladsy geskep met ''''Mata-Mata''' in die Kgalagadi-vredespark was ‘n grensoorgang tussen Suid-Afrika en Namibië. Mata-Mata (met die betekenis van ''die baie lekker plek'') is net-net in Suid-Afrika teen die 20°-oosterlengtelyn, die Auobrivier en waar die C-15-pad vanaf Windhoek oor Stampriet, Gochas, Twee Rivier en Welverdiend in Nambië aansluit by die R360 (Suid-Afrika)-pad vanaf Upington oor Askham, Andriesvale, Twee Rivieren na Mata...')
- 09:42, 10 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Malaboch-oorlog (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Malaboch-oorlog''' van 1894 was die grootste militêre blunder in die geskiedenis van die Zuid-Afrikaansche Republiek. ==Woonplek== Die Bahananwa, ‘n deel van die Noord-Sotho, onder hoofman Malaboch (*1861 - †1939) se tradisionele vesting was aan die oostekant van die Blouberg. Dit is ‘n bergreeks by 23° 5′ suid, 28° 51′ oos, noordnoordwes van Dendron, suidwes van Vivo en noordwes van Pietersburg. Die gebied is noord van die...') Etiket: Disambiguation links
- 08:25, 7 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Gobabeb (Nuwe bladsy geskep met ''''Gobabeb''' in die Namibwoestyn is ‘n inrigting waar navorsing gedoen word oor die lewe van mense, diere en plante onder woestyntoestande. ==Ligging== Die '''Gobabeb Namib-navorsingsinstituut''' is gevestig op die noordoewer van die nie-standhoudende Kuisebrivier in die Namib-Naukluft Nasionale Park. Dit is 113 km suidoos van Walvisbaai, in ‘n reguit lyn 60 km van die kus, noordwes van Solitaire en 400 m bo seespieël. Op daardie punt kom...')
- 11:58, 4 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Poskoets (Nuwe bladsy geskep met 'Vir effens langer as die 19de eeu was die poskar en die '''poskoets''' vir openbare vervoer in Suider-Afrika verantwoordelik. ==Vroeë diens== In 1801 het ‘n poskar een maal per week pos, goedere en passasiers van Kaapstad na Simonstad vervoer. Eers in 1838 is dit tot twee maal per week vermeerder. In 1849 is na Stellenbosch gery en kort daarna is ander dorpe bereik. Die reis na Wellington, Paarl en Somerset-Wes het elk 5 ure geduur en na...') Etiket: Disambiguation links
- 10:34, 2 Maart 2024 AFM besprekings bydraes created page Joris van Spilbergen (Nuwe bladsy geskep met ''''Joris van Spilbergen''' (*Antwerpen, gedoop 2 November 1568 - †Bergen op Zoom, voor 15 Januarie 1620) was ‘n Nederlandse seevaarder en ondekkingsreisiger wat die Kaap die Goeie Hoop in 1601 besoek het. ==Sy reise== In 1598 is Van Spilbergen betrokke by die verowering van die eiland Príncipe. Twee jaar later is hy op ‘n verkenningsreis na Brasilië. Op 5 Mei 1601 vertrek as hy as die admiraal van ‘n vloot bestaande uit die skepe Ram, Scha...') Etiket: Disambiguation links
- 10:36, 27 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Lovedale, Oos-Kaap (Nuwe bladsy geskep met ''''Lovedale''' is ‘n nedersetting in die Oos-Kaap wat in die geskiedenis bekend geword het om sy sendingstasie, skole, drukkery en hospitaal. Dit was onder beheer van die Skotse Vrye Kerk, die Prebiteriaanse, die Metodiste en die Congregational kerke. ==Ligging== Dit lê aan die oewer van die Tyhumerivier, 520 m bo seespieël en 1.6 km noord van Alice. ==Aanvanklik== In 1821 het die eerste verteenwoordigers van die Glasgow Sendinggenootskap in die ...')
- 09:26, 24 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Llandaff Castle (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''S.S. Llandaff Castle''' is tydens die Tweede Wêreldoorlog langs die kus van kwaZulu-Natal getorpedeer. ==Geskiedenis== Einde November 1942 was die skip onder die bevel van kapt. Cornwallis J. Clutterbuck onderweg van Mombasa via Dar-es-Salaam na Durban. Aan boord was 313 mense (waarvan ‘n groot aantal soldate) en 300 ton vrag. Van Mei tot November het die Slag om Madagaskar (in Engels bekend as Operation Ironclad) plaasgevind. Op 30 No...')
- 16:38, 22 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Lions-klubs (Nuwe bladsy geskep met ''''Lions International''' is die grootste welsynsorganisasie wêreldwyd. ==Geskiedenis== Die vereniging het in 1917 in Chicago begin. Op inisiatief van die destydse burgemeester van Kaapstad, kol. J.W.L. Billingham, is die eerste Lions-klub in Suider-Afrika op 14 Oktober 1957 gestig. Klubs is later tot in Namibië, Lesotho en Swaziland gevorm. ==Lede== Lidmaatskap van ‘n klub kan slegs op uitnodiging verkry word. Gewoonlik het ‘n klub nie m...')
- 14:49, 22 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Oliewenhuis (Nuwe bladsy geskep met ''''Oliewenhuis''' in Bloemfontein huisves die enigste kunsmuseum in die Vrystaat. ==Ligging== Die huis is geleë by 29° 5′ 52.8″ suid, 26° 12′ 50.4″ oos, in Harry Smithrylaan op Grantsheuwel in die buurt Dan Pienaar. ==Versameling== Die doel van die museum is die versamel, bewaar en vertoon van kunswerke. In November 1986 is die eerste uitstalling gehou met werke van Frans Claerhout. Onder die talle kunsvoorwerpe wat te besigtig is, is die v...')
- 11:30, 19 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Limietberge (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Limietberge''' is ‘n bergreeks in die Boland. Hierdie reeks lê noordoos van die dorp Wellington, noord van die Slanghoekberge en die Hawekwaberge en suid van die Elandskloofberge. Bainskloofpas (tussen 33° 31′ suid, 19° 11′ oos en 33° 37′ suid, 19° 06′ oos vorm so ongeveer die suidoostelike grens. Dit is dus deel van die skeiding tussen die Wagenmakersvallei (Val du Charron) rondom Wellington en die Land van Waveren by Tulbag...') Etiket: Disambiguation links
- 07:45, 18 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Dirk Ligter (Nuwe bladsy geskep met ''''Dirk Ligter''' is ‘n legendariese skaapdief in die Afrikaanse letterkunde. Die werklike Dirk Ligter is in die 1880’s in die omgewing van Clanwilliam gebore en in 1939 in Kaapstad oorlede. Sy voorsate was San en Masbiekers. Wat van hom bekend is, is gebaseer op oorvertellings deur die inwoners van die Warm Bokkeveld, Koue Bokkeveld, Tankwa-Karoo, Boesmanland en die Hantam. Baie van die verhale is egter bloot verdigsel. I...')
- 11:57, 16 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Slawelosie (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Slawelosie''' is ‘n kultuur-historiese museum in Kaapstad. ==Ligging== Die museum is geleë aan die suidelike punt van Adderleystraat, op die hoek met Burostraat, tussen die Groote Kerk aan die noordekant en die Kompanjiestuin en die tuin van die Parlementsgebou (Kaapstad) aan die suidekant. Voor die hoofingang op die sypaadjie staan een van die Jan Smuts-standbeelde. ==Besondere items== Opvallende voorwerpe in die museum is *’n...')
- 12:19, 3 Februarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Kambro (Nuwe bladsy geskep met '{{Skuinse titel}} {{Taxobox | name = Gameru | image = Fockea angustifolia S-2323.jpg | image_caption = | status = LC | status_system = IUCN3.1 | regnum = Plantae | unranked_divisio = Angiospermae | unranked_classis = Eudicots | ordo = Gentianales | familia = Apocynaceae | genus = ''Fockea'' | genus_authority = Endl. | species = '''''F. angustifolia''''' | binomial = ''Fockea angustifolia'' | binomial_authority = K.Schum, (1893) | synonyms= *...') Etiket: Disambiguation links
- 16:04, 29 Januarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Ramah-Platberglyn (Nuwe bladsy geskep met 'Die historiese '''Ramah-Platberg-lyn''' speel ‘n rol in die Diamantveldkwessie en ‘n stuk daarvan is nog deel van die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat. Hierdie grenslyn het in die geskiedenis bekend geword omdat dit ‘n rol gespeel het in die aanhoudende onenigheid en rusies oor die eienaarskap van die diamantvelde. In Oktober 1871 het goewerneur sir Henry Barkly vir landmeter Jos. L. de Villiers opdrag gegee om die grens tussen Griek...')
- 16:57, 23 Januarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Langberge (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Langberge''' is ‘n bergreeks in die Noord-Kaap. Hierdie reeks is tussen nagenoeg 27° 30′ en 29 suid en 22° 30′ en 23° oos, d.w.s. van ongeveer Groblershoop en Boegoeberg op die Oranjerivier noordooswaarts en dan verder noord verby Olifantshoek na die omgewing van Hotazel. Dit vorm die wesgrens van die Ghaapse plato waarop die dorpe Postmasburg en Reivilo sowel as die Asbesberge en die Kurumanheuwels geleë is. Die...')
- 08:49, 22 Januarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Kromellenboogdam (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Kromellenboogdam''' in die Klein-Maricorivier in Noordwes verskaf water vir besproeiiing aan die omliggende plase. Hierdie dam se wal is by die koördinate 25° 27′ 27.7″ suid, 26° 20′ 42.3″ oos en ongeveer 6 km stroomop van die samevloeiing met die Groot-Maricoriver. Dit lê teen die noordwestelike hoek van die Marico Bosveld-natuurreservaat, by die nedersetting Riekertsdam, 17.5 km van die dorp Groot Marico en noordoos van Zeeru...')
- 11:01, 13 Januarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Phokwane-rebellie (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Phokwane-rebellie''' van Desember 1896 in die noorde van die Kaapkolonie was ‘n gevolg van die runderpes. Hierdie opstand het in die grensgebied van die huidige Noord-Kaap en Noordwes rondom die dorpe Hartswater, Jan Kempdorp, Pampierstad en Taung plaasgevind. Duisende beeste het in Suider-Afrika aan die runderpes gevrek. Om verspreiding daarvan teen te gaan het die staatsveearts van die Kaapkolonie beveel dat die polisie...')
- 10:06, 10 Januarie 2024 AFM besprekings bydraes created page Wardenlyn (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Wardenlyn''' was in die middel van die 19de eeu die grens tussen die Oranjerivier-soewereiniteit (ORS) en die Basoeto’s onder Mosjesj. ==Nuwe oosgrens== In 1848 het die Britse ORS die gebied tussen die Oranjerivier en die Vaalrivier beslaan en is die waterskeiding in die Drakensberge as die oosgrens aanvaar. Die vrugbare vallei van die Caledonrivier het ‘n hoër reënval as die ander dele van die ORS gekry en was dus uiters gesik...') Etiket: Disambiguation links
- 09:01, 20 Oktober 2023 AFM besprekings bydraes created page Kramat (Nuwe bladsy geskep met '‘n '''Kramat''' is die grafkelder vir ‘n heilige in die godsdiens van die Kaapse Maleiers. ==Wie?== In so ‘n grafkelder word mense begrawe wat deur Allah met besondere gawes begenadig is. Hulle was meesal hooggeplaaste Maleiers soos geestelike leiers, volkshelde, wonderdoeners en askete. ==Oortuiging== Die kramatte rondom Kaapstad vorm ‘n “heilige kring”. Moslems wat binne hierdie sirkel woon, aanvaar dat volgelinge van Mohammed daar beskerm...')
- 08:14, 15 Oktober 2023 AFM besprekings bydraes created page Korsten (Nuwe bladsy geskep met ''''Korsten''' is ‘n woonbuurt van Gqeberha. Die buurt dateer uit 1853 en lê nagenoeg 2 km uit die middestad. Stanfordweg (M10) skei Korsten in die noordooste van die Neave-nywerheidsgebied. Schauderville lê suidwes van Highfieldweg. Die N2-hoofpad vorm die grens tussen Korsten en Gelvandale. Holland Park in die suidooste word deur Cottrellweg, Kempstonweg, C.J. Langenhovenweg en Burtweg (M26) van Korsten geskei. Die Livingstone Hospitaal is in die noordwest...')
- 10:54, 10 Oktober 2023 AFM besprekings bydraes created page Koelenhof (Nuwe bladsy geskep met ''''Koelenhof''' is ‘n landbougebied by Stellenbosch bekend om sy wingerdplase. Die streek grens aan Stellenbosch se noordwesgrens en lê oos van die Devonvallei, suid van die Ou Paarl-pad en wes van Klapmuts. By die Muldersvlei-spoorweghalte in die noorde van die kontrei sluit die spoorlyn vanaf Stellenbosch by die lyn tussen Kaapstad en die Paarl aan. De Meye, Hoopenburg, Simonsig en Koelenhof is die bekendste wynkelders. Ook Elsenburg-landb...')
- 08:59, 10 Oktober 2023 AFM besprekings bydraes created page Korana (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Korana''' was ‘n Khoikhoi-stam wat aan die noordelike grens van die Kaapkolonie gewoon het. Teen die middel van die 19de eeu het hulle reeds uitgesterf. ==Vestiging== Die Korana kom na bewering oorspronklik uit die gebied rondom die groot mere in Oos-Afrika en teen die 17de eeu woon van die mense in die Kaapse Skiereiland en omgewing. Hulle voer ‘n nomadiese lewe en trek van noord na suid en andersom vir somer- en winterweiding. Die laa...')
- 15:58, 7 Oktober 2023 AFM besprekings bydraes created page Sentrum vir die Boek (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Sentrum vir die Boek''' in die stadskom van Kaapstad word gehuisves in ‘n buitengewone gebou van besondere kultuur-historiese belang. ==Ligging== Die gebou is by Koningin Victoriastraat 62, by die koördinate 33° 55′ 37″ suid, 18° 24′ 57″ oos en regoor die Kompanjiestuin. ==Gebou== Die gebou in die Edwardiaanse styl is vroeg in die 20ste eeu opgerig as hoofgebou vir die Universiteit van die Kaap die Goeie Hoop volgens tekeninge van d...')
- 08:07, 3 Oktober 2023 AFM besprekings bydraes created page Kloofnek (Nuwe bladsy geskep met ''''Kloofnek''' is ‘n lae rug wat die westelike punt van Tafelberg met Leeukop verbind. Dit bereik ‘n hoogte van nagenoeg 240 m bo seespieël. Buitengracht en Nuwe Kerkstraat in die stadskom van Kaapstad loop suidweswaarts, loop ineen en van daar af staan die M62-pad vir ongeveer 2 km verby die Tuine en Higgovale bekend as Kloofnekweg. In die nek loop Kloofweg weswaarts uit Kloofnekweg verby Round House (die eertydse jaglosie van lord Char...')
- 10:25, 2 Oktober 2023 AFM besprekings bydraes created page Kilwa (Nuwe bladsy geskep met ''''Kilwa Kisiwani''' is ‘n eiland voor die kus van Tanzanië bekend om sy rol in die koloniale geskiedenis. ==Ligging== Die eiland is by 8° 55′ suid en 39° 30′ oos. Dit is 8 km lank en 5 km breed en is slegs 2 km van die vasteland. Op die noordwestelike hoek van die eiland is die hawe Kilwa, in geskiedkundige tye beskou as een van die beste hawens aan die ooskus van Afrika. ‘n Kenmerk van die eiland is die bodem van koraal en die wortelboommoerasse....') Etiket: Disambiguation links
- 15:56, 22 September 2023 AFM besprekings bydraes created page Kersefontein (Nuwe bladsy geskep met ''''Kersefontein''' is ‘n plaas van historiese belang in die Sandveld. ==Ligging== Die plaas is by die koördinate 32° 54′ suid en 18° 46′ oos. Dit is aan die oewer van die Bergrivier en ‘n 20 km van Hopefield. ==Geskiedenis== Reeds in 1744 het die VOC die plaas aan Johannes Mijndertsz Cruywagen toegeken. Op 13 Augustus 1770 word Martin Melck die eienaar en tans is die agtste geslag van die Melck-familie in beheer. In die beginjare wa...')
- 08:46, 20 September 2023 AFM besprekings bydraes created page Algoabaai-stormramp van 1902 (Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Algoabaai-stormramp''' van 1902 was die mees verwoestende katastrofe wat die skeepvaart in Suider-Afrika ooit ervaar het. Algoabaai het toe nog geen hawe gehad nie en op Sondag 31 Augustus het daar 38 skepe aan hul ankers in die baai gelê. Hulle het gevaar onder die vlae van o.a. Swede, Italië, Duitsland, Brittanje en Noorweë en het gewag om goedere soos suiker, jarrahout, dwarslêers, koring, koffie en meel afkomst...') Etiket: Disambiguation links
- 11:25, 16 September 2023 AFM besprekings bydraes created page Kalahari-pannestreek (Nuwe bladsy geskep met '‘n Kenmerk van die '''Kalahari-pannestreek''' (Kalahari-pannewêreld, Pannestreek) is die groot aantal panne, vloere, kolke, putte (puts) en komme wat daar voorkom. Hierdie streek lê ongeveer suid van 26° 30′ suid en oos van 19° 30′ oos en oorvleuel met Gordonia en die Duineveld. In die holtes of depressies kom in die skaars reëntye gewoonlik water voor, maar is andersins langdurig droog. Dikwels skitter en skyn die blink salpeterpanne se soutkor...')
- 10:25, 16 September 2023 AFM besprekings bydraes created page Kemper Museum (Nuwe bladsy geskep met 'Die kern van die '''Kemper Museum''' in Colesberg is die unieke versameling voorwerpe en dokumente betreffende die Tweede Vryheidsoorlog. ==Onderwerpe== In die museum is objekte te sien van geskiedkundige belang vir Colesberg en omstreke. Die ongelyksoortige versameling bestaan uit fossiele, bokhorings, prente, manuskripte, illustrasies, halfedelstene, skulpe en items oor merinoboerdery en die perdeteelt. Daar is ‘n werkende perdemeul. Verskeie artefakte...')
- 11:37, 13 September 2023 AFM besprekings bydraes created page Keeromstraat (Nuwe bladsy geskep met ''''Keeromstraat''' is ‘n kort, maar bekende doodloopstraat in die hart van Kaapstad. Die straat begin by die oostelike punt van Dorpstraat en loop suidweswaarts dood teen die agtertuin van die Sentrum vir die Boek. Voorheen het die straat ‘n noordelike ingang gehad vanaf Waalstraat deur ‘n groot poort onderdeur die gebou van die Wes-Kaapse Wetgewer. In die straat is die Kaapse Hooggeregshoof gevestig sowel as kantore van regspersoneel. Voorheen het o.a....')