Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Sophia Taylor Ali (gebore 7 November 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Everybody Wants Some!! (2016) en Truth or Dare (2018), en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en Faking It (2014).