Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Sarah Gadon (gebore 4 April 1987) is 'n Kanadese aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cosmopolis (2012), Enemy (2013), The Amazing Spider-Man 2 (2014), en Dracula Untold (2014).