Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Russell Arms (3 Februarie 1920 – 13 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Came to Dinner (1942), Daredevils of the Clouds (1948), en Smoky Mountain Melody (1948), en in die televisiereeks Your Hit Parade (1950).