Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Ronny Chieng (gebore 21 November 1985) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Crazy Rich Asians (2018).