Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Die referendum oor die onafhanklikheid van Azerbeidjan het op 29 Desember 1991 plaasgevind, drie dae na die verbrokkeling van die Sowjetunie. 'n Meerderheid van 99,8% het ten gunste van onafhanklikheid gestem. Die referendum het 'n opkoms van 95,3% gehad.[1]