Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Raymond McKee (7 Desember 1892 – 3 Oktober 1984) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Kidnapped (1917), A Blind Bargain (1922), Babbitt (1924), en Campus Knights (1929).