Psydrax capensis
Kaapse kwar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Rubiaceae |
Genus: | Psydrax |
Spesie: | P. capensis
|
Binomiale naam | |
Psydrax capensis J.C.Manning & Goldblatt, (2012)
|
Die Kaapse kwar (Psydrax capensis) is meerjarige, struik of 'n boom wat deel is van die Rubiaceae familie. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom van Grootvadersbos in die Langeberg tot by Knysna voor.
Die spesie het 'n voorkomsgebied van 2454 km² en daar word geskat dat daar vyf tot tien subpopulasies is. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling aan die kus, bosbou aktiwiteite en gewasverbouing maar die grootste bedreiging is indringerplante.
Die plant se FSA-nommer is 747.[1]