Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Ozzie Nelson (20 Maart 1906 – 3 Junie 1975) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Here Come the Nelsons (1952) en Love and Kisses (1965), en in die televisiereekse The Adventures of Ozzie and Harriet (1952) en Ozzie's Girls (1973).