Olympus C-150
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Vervaardiger | Olympus |
---|---|
Tipe | Stilfotokamera met bewegingsvermoë |
Sensorsoort | Digital CCD |
Sensorgrootte | 2 effektiewe megapieksels |
Stoormedium | xD Picture Card |
Lens | Permanent-gehegte lens; 2x digitale zoem |
Fokussoort | Outomaties |
Sluiterspoed | 1/2 tot 1/700 sekondes |
f-nommers | 2.8 |
Die Olympus C-150 (ook bekend as D-390) is 'n intreevlak digitale kamera van Olympus.
Dit funsioneer as 'n standaard USB stoortoestel, en gebruik xD-Picture Cards as stoormedium.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |