Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Olaf Bach (1892 – 1 November 1963) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Die Beichte einer Mutter (1921), Krach um Jolanthe (1934), The Legend of William Tell (1934), en Die verzauberte Prinzessin (1940).