Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Nicholas Brendon (gebore 12 April 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Psycho Beach Party (2000), Coherence (2013), en Attack of the Morningside Monster (2014), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).