Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Mireille Balin (20 Julie 1909 – 9 November 1968) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Don Quichotte (1933), Pépé le Moko (1937), Immediate Call (1939), en La femme que j'ai le plus aimée (1942).