Michael Cope
Michael Cope | |
Geboorte | 1952 Kaapstad |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Digter, skrywer |
Huweliksmaat | Julia Martin |
Kind(ers) | 3 |
Michael Cope (1952-) is 'n Suid-Afrikaanse digter, skrywer, ontwerper en goudsmid. Sy romans is Spiral of Fire en Goldin: A Tale, en sy digbundels sluit in Scenes and Visions en Ghaap, Sonnets from the Northern Cape. Hy is die seun van die gesiene skrywer Jack Cope.[1] Sy werk beskryf meestal mense, hul stories en omgewingsbeelde.
Werke[wysig | wysig bron]
Romans:
- Spiral of Fire, 1986
- Goldin: A Tale, 2005
Digbundels:
- Scenes and Visions, 1990
- Birds of Different Feather, 1992
- Crossing the Desert, 1993
- Back View, 1996
- Ghaap, Sonnets from the Northern Cape, 2005
Memoires:
- Intricacy: A Meditational Memory, 2005 (oor sy familie, veral sy kunssinnige ma)
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8