Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Michael Ande (gebore 5 Oktober 1944) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Trapp Family (1956) en The Trapp Family in America (1958), en in die televisiereekse Fußballtrainer Wulff (1972) en The Old Fox (1977).