Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Marian Constance Blackton (18 Januarie 1901 – 12 Desember 1993) was 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Redeeming Sin (1925), The Passionate Quest (1926), The Gilded Highway (1926), en Buttons (1927).