Marcus Scribner
Marcus Scribner | |
Geboorte | 7 Oktober 1997 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2010–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marcus Scribner (gebore 7 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Good Dinosaur (2015) en in die televisiereekse Castle (2009), Wedding Band (2012), en Black-ish (2014).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2015: The Good Dinosaur
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2009: Castle
- 2012: Wedding Band
- 2014: Black-ish