Magnoliopsida

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die Magnoliopsida is 'n klas van omtrent 170 000 bedeksadige, blomdraende plante. Dié klas word nou erken as 'n natuurlike monofiletiese groep. 'n Ander naam is die dicotyledons.[1]

Omtrent die helfte van die groep het houtagtige stamme.

Verwysings[wysig | wysig bron]