Maerua sebrabergensis
Sebrabergwitbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Capparaceae |
Genus: | Maerua |
Spesie: | M. sebrabergensis
|
Binomiale naam | |
Maerua sebrabergensis Swanepoel, Wessel, (2015)
|
Die sebrabergwitbos (Maerua sebrabergensis) is 'n struik wat deel is van die Capparaceae familie. Die spesie is endemies aan Namibië. Die struik kom in die Sebraberge in die Kaokoveld voor.
Die boom se FSA-nommer is 751.[1]