Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Mabel Julienne Scott (2 November 1892 – 1 Oktober 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Barrier (1917), Behold My Wife (1920), Don't Neglect Your Wife (1921), en Abysmal Brute (1923).