Lys van gevangenisse in Suid-Afrika
Hierdie is 'n lys van gevangenisse in Suid-Afrika. Op 31 Maart 2019 was daar 243 korrektiewe sentra met 118 572 beddens en 162 875 gevangenes, waarvan 97% manlik en 29,30% verhoorafwagtend was, in Suid-Afrika.[1]
Gauteng[wysig | wysig bron]
- Kgosi Mampuru-gevangenis[1] (voorheen Pretoria Sentraal-gevangenis)
- Zonderwater-gevangenis
KwaZulu-Natal[wysig | wysig bron]
- Estcourt-gevangenis[1]
- Umzimkulu-gevangenis[1]
- Westville-gevangenis
Limpopo/Mpumalanga/Noordwes[wysig | wysig bron]
Oos-Kaap[wysig | wysig bron]
- Nqamakwe-gevangenis[1]
Vrystaat[wysig | wysig bron]
- Mangaung-gevangenis
- Grootvlei-gevangenis suid van Bloemfontein
- Goedemoed-gevangenis in die Suid-Vrystaat, Aliwal-Noord-omgewing
Wes-Kaap[wysig | wysig bron]
- Brandvlei-gevangenis
- Drakenstein-gevangenis (voorheen Victor Verster-gevangenis)
- Goodwood-gevangenis[2]
- Helderstroom-gevangenis [2]
- Pollsmoor-gevangenis[2]
- Swellendam-gevangenis[1]
- Voorberg-gevangenis[2]
Sien ook[wysig | wysig bron]
- Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste (vir moontlike samesmelting hiermee)