Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Lupino Lane (16 Junie 1892 – 10 November 1959) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Love Parade (1929), The Maid of the Mountains (1932), Who's Your Father (1935), en The Deputy Drummer (1935).