Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Leslie Bibb (gebore 17 November 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trick 'r Treat (2007), Iron Man (2008), Law Abiding Citizen (2009), en Iron Man 2 (2010).