Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Kyle Chandler (gebore 17 September 1965) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Super 8 (2011), Argo (2012), en Manchester by the Sea (2016), en in die televisiereeks Friday Night Lights (2006).