Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Kirk Alyn (8 Oktober 1910 – 14 Maart 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Daughter of Don Q (1946), Superman (1948), Radar Patrol vs. Spy King (1949), en Blackhawk: Fearless Champion of Freedom (1952).