Gaan na inhoud

Kinematika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kinematika (van die Griekse woord kinema vir beweging) is 'n substel van klassieke meganika, wat handel met die trajek van bewegende liggame.

Algebra[wysig | wysig bron]

Mits snelheid konstant is

Mits versnelling konstant is:

Calculus[wysig | wysig bron]

So om van snelheid v(t) na versnelling a(t) te gaan differensieer jy, en om van verplasing x(t) na versnelling te gaan integreer jy net twee keer.

Verhouding met Dinamika[wysig | wysig bron]

Newton se tweede wet gee:

Dus is versnelling die som van al die kragte Dinamika gedeel deur massa.