Kaneelklipmossel
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaneelklipmossel | |
---|---|
Cymbula miniata | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
(geen rang): | klade Patellogastropoda
|
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. miniata
|
Binomiale naam | |
Cymbula miniata (Born, 1778)
| |
Sinonieme | |
|
Die kaneelklipmossel (Cymbula miniata) is 'n klipmossel wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom en tot 8 cm lank word. Die skulp het 'n aantal strale wat van die middelpunt uitsprei. Die strale het 'n pienkerige kleur. Die diertjie leef in die tussengetysone.
-
Skulp se onderkant
-
Skulp se bokant
Bron[wysig | wysig bron]
- Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaneelklipmossel.