Kanarieklimop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Kanarieklimop
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
S. tamoides
Binomiale naam
Senecio tamoides
DC. (1838)[1][2]

'n Kanarieklimop (Senecio tamoides) is 'n immergroen plant in die familie Asteraceae, wat inheems is aan Suid-Afrika, Eswatini en Zimbabwe.

Eienskappe[wysig | wysig bron]

Dit is 'n immergroen plant met glansblare wat tot 4 m hoog word. Groot blomknoppe met heldergeel madeliefagtige blomme en 'n geurige reuk, blom vanaf Maart tot Julie.[3]

Kanarieklimop is 'n slingerplant en nie 'n rankplant nie want dit het nie hegrankies nie. Dit slinger met sy slap stingels teen of om ander plante op of gebruik die ander plante as ondersteuning.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Germplasm Resources Information Network (GRIN) (7 November 1985). "Taxon: Senecio tamoides DC" (HTML). Taxonomy for Plants. United States Department of Agriculture, Agricultural Research Service, National Genetic Resources Program, National Germplasm Resources Laboratory, Beltsville, Maryland. Besoek op 14 April 2008.
  2. Landcare Research. "Senecio angulatus L.f. Suppl. 369 (1781)" (HTML). Flora of New Zealand: Taxa (in Engels). Landcare Research Allan Herbarium and New Zealand Plant Names Database. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2008. Besoek op 1 April 2008.
  3. "Senecio tamoides" (in Engels). SANBI: Plantzafrica.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 11 Maart 2017.
  4. P.P.J. Herman (2002). "Die plantfamilie Asteraceae : 4 interessante groeivorme en ekonomies belangrike soorte : general article and report". Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie. 21 (3).