Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
John P. McCann (gebore 5 Desember 1952) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Animaniacs (1993), Freakazoid! (1995), Pinky, Elmyra & the Brain (1998), en Batman Beyond (1999).