Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jodi Albert (gebore 22 Julie 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Popcorn (2007) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995) en The Inspector Lynley Mysteries (2001).