Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jimmy Akingbola (gebore 1978) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spectral (2016) en in die televisiereekse Holby City (1999), Holby Blue (2007), en Arrow (2012).