Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
James Newill (12 Augustus 1911 – 31 Julie 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sky Bandits (1940), Trail of Terror (1943), Border Buckaroos (1943), en The Pinto Bandit (1944).