Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jacqueline McKenzie (gebore 24 Oktober 1967) is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romper Stomper (1992), Angel Baby (1995), Deep Blue Sea (1999), en The Water Diviner (2014).