Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Jack Allen (23 Oktober 1907 – 25 Mei 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Four Feathers (1939) en in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre (1950), Coronation Street (1960), en Owen, M.D. (1971).