Hoofstuk Nege-instelling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Hoofstuk nege instelling verwys na 'n organisasie wat ingevolge Hoofstuk 9 van die Suid-Afrikaanse Grondwet gestig is om demokrasie te beskerm. Sodanige instellings is:

  • Die Openbare Beskermer
  • die Kommissie vir Geslagsgelykheid
  • die Ouditeur-generaal
  • 'n Onafhanklike Uitsaaiowerheid.[1]

Alhoewel hoofstuk nege 'n uitsaaireguleerder vereis, is die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (IKOSA) nie spesifiek só 'n opdrag gegee nie.[2] Interpretasies verskil of IKOSA 'n hoofstuk nege instelling is (of nie).

Parlementêre hersiening[wysig | wysig bron]

In Oktober 2006 is 'n ad hoc-parlementêre komitee gestig om die hoofstuk nege liggame te ondersoek rakende indiensnemingsprosedures en institusionele bestuur.[3]  Die uitgawes aan die instellings en hul gebrek aan mandaat om buite die land te funksioneer, was ook kommerwekkend.[4]  Die komitee het aanbeveel dat 'n direktoraat, onder die kantoor van die speaker, saamgestel moet word om te skakel met die instellings.[5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Constitution of the Republic of South Africa: Chapter 9 - State institutions supporting constitutional democracy" (in Engels). South African Government Information Service. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2019. Besoek op 15 September 2008.
  2. "You defy Icasa ruling at your peril, Mantashe warns SABC" (in Engels). News24. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 12 Julie 2016.
  3. "Committee to probe state's independent bodies" (in Engels). Independent Online. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2007. Besoek op 15 September 2008.
  4. "Inquiry into chapter nine bodies" (in Engels). Business Report. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2008. Besoek op 15 September 2008.
  5. "First report of ad hoc committee on review of Chapter 9 and associated institutions to the speaker of national assembly". Parliament of South Africa. Besoek op 15 September 2008. [dooie skakel]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.