Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.
Henry Cavill (gebore 5 Mei 1983) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Man of Steel (2013), Batman v Superman: Dawn of Justice (2016), Justice League (2017), en Mission: Impossible - Fallout (2018).