Hank Patterson
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hank Patterson | |
Geboortenaam | Elmer Calvin Patterson |
---|---|
Geboorte | 9 Oktober 1888 |
Sterfte | 23 Augustus 1975 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hank Patterson (9 Oktober 1888 – 23 Augustus 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Amazing Colossal Man (1957) en in die televisiereekse Gunsmoke (1955), The Twilight Zone (1959), en Green Acres (1965).
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1946: The El Paso Kid
- 1957: The Amazing Colossal Man
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1955: Gunsmoke
- 1955: The Adventures of Champion
- 1959: The Twilight Zone
- 1965: Green Acres
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 1966: Missile Base at Taniak