Grootrivierhoogte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Grootrivierhoogte is 'n bergpas op die P1482-pad in die Sederberge.[1] Dit is 'n grondpad tussen die Algeria-bosboustasie en die dorpie Op-die-Berg. Die hoogste punt in die pas is 975m bo seevlak en die grootste steilte is 1:8.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]