Gifbergpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gifbergpas
’n Beeld van die betrokke bergpas.
Bobbejaankool (Othonna parviflora) langs die pas

Ligging Suid van Vanrhynsdorp
Maksimumhelling 1:6
Hoogte 609m
Oppervlak grond
In Matsikammaberge, Matzikama Plaaslike Munisipaliteit

Gifbergpas is 'n bergpas wat ten suide van Vanrhynsdorp op 'n grondpad in die Matsikammaberge lê. Die hoogste punt in die pas is 609m bo seespieël en die maksimum helling is 'n besondere 1:3.

'n Kaiingsuikerbos (Protea glabra) langs die pas

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bibliografie[wysig | wysig bron]


Koördinate: 31°46′25″S 18°45′53″O / 31.77361°S 18.76472°O / -31.77361; 18.76472